• Plaaslike staptogte

    Plaaslike staptogte

    Oefen vir hiérdie plaaslike staptogte Met soveel lekker staproetes in Suid-Afrika, vanaf maklike dagstappe waar die kleingoed kan saamkom, tot meerdaagse avonture waar jy alles op jou rug moet dra, is local altyd lekker. Hier is ’n paar goue oues waarvoor jy gerus kan oefen.

    Lees meer: Plaaslike staptogte
  • Staptogte van die wêreld

    Staptogte van die wêreld

    Sit hierdie epiese staptogte op jou droomlys Wil jy gewig afskud en fiks word vir ’n werklik epiese staptog wat oor verskeie dae strek? Hier is ’n lys van die gewildste pelgrimstogte en staproetes in die buiteland.

    Lees meer: Staptogte van die wêreld