Jou karretjie is tans leeg!
-

Plaaslike staptogte
Lees meer: Plaaslike staptogteOefen vir hiérdie plaaslike staptogte Met soveel lekker staproetes in Suid-Afrika, vanaf maklike dagstappe waar die kleingoed kan saamkom, tot meerdaagse avonture waar jy alles op jou rug moet dra, is local altyd lekker. Hier is ’n paar goue oues waarvoor jy gerus kan oefen.
-

Staptogte van die wêreld
Lees meer: Staptogte van die wêreldSit hierdie epiese staptogte op jou droomlys Wil jy gewig afskud en fiks word vir ’n werklik epiese staptog wat oor verskeie dae strek? Hier is ’n lys van die gewildste pelgrimstogte en staproetes in die buiteland.